Share Radio Raps - Dingetjies en Goetertjies on Computicket Dingetjies en Goetertjies is die derde produksie en eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos R…
Radio Raps - Dingetjies en Goe… - Pretoria

Radio Raps - Dingetjies en Goetertjies

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Dingetjies en Goetertjies is die derde produksie en eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos Rand, wat handel oor die alledaagse dingetjies en goetertjies van die lewe. Hy probeer veral sin maak van dingetjies en goetertjies wat ons maklik kan irriteer van mekaar.
Bekende se-goed soos "Lekker boys", "Da vat hy", "Okeey" en "Olraait" van Jonathan van die Oos Rand, is algemeen onder Suid-Afrikaners. Radio Raps se oorspronklike materiaal van Jonathan op Youtube steek by die 3 miljoen kyke verby.


P.S Kaartjies sluit in: Gin en Wynproe in voor die vertoning.


Ticket price
R180
R180.00: All tickets include a Gin and Winetasting before the show.
Start time
20h00
Delivery Options
Print at home
Age
No under 16s
No under 16s

Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
19h15
19h15

Artists
Radio Raps en Jonathan
Duration
1 h 10 min
1 hour 10 minutes, no interval.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view